R90.00

(Posgeld uitgesluit)

R90.00

(Posgeld uitgesluit)

R90.00

(Posgeld uitgesluit)

R90.00

(Posgeld uitgesluit)

R90.00

(Posgeld uitgesluit)

DIT WERK!

Die klasgemiddeld is 44% . My kind het geen handboek oopgemaak nie en net uit “Die Nuwe Oplossing” geleer en hy het 91% gekry. Julle handleidings werk!

Ek het verlede jaar die Graad 11 handleiding gekoop en ek het 85% vir my wiskunde gekry. Gaan julle ’n Graad 12 handleiding maak, asseblief!

Ek het vir my klas gesê hulle moet nie net vraestelle uitwerk nie maar ook ander hulpmiddels gebruik wat die werk verduidelik. ’n Hele aantal leerders het geantwoord: “Juffrou, dit is waar “Die nuwe Oplossing” werk!”

Ek het vir my leerders gesê hulle kan enige studiegidse koop maar “Die nuwe Oplossing” moet hulle koop, dit is verpligtend. Julle handleidings is uitstekend!

Baie dankie vir ’n uitstekende produk. Laat weet my asseblief onmiddelik wanneer die Graad 7 handleiding beskikbaar is.

Ek is mal oor julle handleidings en beveel dit aan by al my leerders.

Ek het verlede jaar verskeie Graad 11 handleidings vir my seun bestel. Hy wil hierdie jaar net “Die Nuwe Oplossing” vir Graad 12 hê en geen ander handleiding nie.

Word aanbeveel deur vakadviseurs en ook deur sommoge vakadviseurs aangekoop vir onderwysers in hul omgang.

Word deur universiteite gebruik vir opleiding van onderwysers en leerders.

Word deur sommige skole op hul webwerf aanbeveel as eksta hulpmiddel vir Wiskunde.

Stuur ’n EPOS

4 + 3 = ?

© Copyright - Wistan Uitgewers / Wistan Publishers